Sorry, the offer is not available,
but you can perform a new search or explore similar offers:

Regulatory Affairs Pharmacist

Ensure compliant and timeous processing of regulatory submissions and commitments as assigned.Bachelor of PharmacyMinimum 1 year Regulatory Affairs experienc...


Gauteng

Published a month ago

Senior Regulatory Affairs Pharmacist

- Bachelors degree in Pharmacy/Diploma in Pharmacy and Registration with the South African Pharmacy Council- 3 to 5 years experience in Regulatory Affairs, p...


Gauteng

Published a month ago

Newly Qualified Ca(Sa)

Company and Job Description:This multinational company within the consumer services industry is looking for a Financial Accountant to join their team. This c...


Gauteng

Published a month ago

Physician

CARING FOR OUR AIRMEN Physicians in the Air Force use their expertise in a variety of ways. From planning and administering medical services to a range of pa...


From Flmedical - Gauteng

Published a month ago

Tak Administrateur

Tak Administrateur
Company:

Whatjobs


Details of the offer

Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n dame as Tak Administrateur by ons Stoor fasiliteite in die Annlin/Wonderboom area in Pretoria. Die geskikte kandidaat sal iemand moet wees wat positief, energiek, vol lewenslus, gesond en oor goeie adminstratiewe eienskappe beskik. Iemand met 'n oog vir fyner besonderhede in haar werk. Jy moet bereid wees om die ekstra myl te loop van tyd tot tyd. Jy sal daaglikse admin take verrig, geld invorderings doen, met kliënte skakel en rekenings uitsorteer. Betalings nagaan en seker maak dat die toegangs beheer beampte by die hek op hoogte gehou word van betalings. Jy sal moet kan Engels en Afrikaans magtig wees en nie bang wees vir harde werk nie. Jy sal met kollegas, werkers en kontrakteurs skakel om te verseker dat dinge by jou tak reg verloop. Jy sal opdragte van Bestuurders moet kan uitvoer en binne gegewe tydsgleuwe terugvoering gee oor sake indien dit so verlang word van jou. Om in ons bedryf suksesvol te wees moet jy nie skrik vir verskeidenheid van werk nie. Rekenaar geletterdheid is baie belangrik in ons werk. Jy moet vertroud wees met internet, Outlook vir eposse en Excell vir verslae wat aangestuur word en waarmee jy daagliks sal werk. Eerlikheid, betroubaarheid en hardwerkend is van selfsprekend nodig. Goeie gesondheid is belangrik vir hierdie pos. Sober gewoontes en iemand op wie ons kan staat maak. Geen ouderdoms beperking op aansoeke nie. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 29 Februarie 2024.Stuur volledige CV na ******. Indien jy nie van ons hoor binne 7 dae na die sluitings datum nie - kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was. Geen telefoniese of internet onderhoude sal gevoer word nie.
.special-hidden { display: none; }


Job Function:

Requirements

Tak Administrateur
Company:

Whatjobs


Built at: 2024-05-20T01:19:53.885Z