Regsadviseur

Regsadviseur
Company:

Headhunters


Details of the offer

Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend). Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing. Minimum van 2 jaar regservaring na toelating. Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Uitstekende vermoë om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktydig te hanteer, en onder druk te presteer. Verantwoordelikhede: Maatskappy dokumentasie en sekretariële werk: Opvang van alle maatskappy legers. Hantering van alle statutêre aangeleenthede van maatskappye. Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderings. Uitreiking of kansellasie van aandele in maatskappye en die opstel van alle verwante kontrakte. Nagaan van maatskappye se onderskeie MOIs (Memorandum of Incorporation). Indiening van jaarlikse CIPC opgawes. Nakoming van NCA vereistes en jaarlikse hernuwings. Insameling en byhou van FICA-inligting van direkteure en aandeelhouers. Hantering van alle korporatiewe bestuursaangeleenthede. Opdatering en verbetering van sjabloondokumente. Byhou van notuleboeke, hersiening van trustaktes, registrasie, wysiging, en deregistrasie van trusts by die Meesterskantoor, organisering van vergaderings. Nakoming: Algemene wetgewende en regulatoriese nakoming vir die maatskappy en kliënte, insluitend, maar nie beperk tot, POPIA, FICA, die Maatskappywet, Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. Opstel van interne en personeel kontrakte. Ontwikkeling van werknemerbeleide. Verskaffing van regs- en werke soos vereis deur die werkgewer, insluitend navorsing en risikoevaluering. Kommunikasie met kliënte, prokureurs, staatsinstansies, ens. Hantering van litigasie-aangeleenthede: Opdragte aan eksterne prokureurs vir die aanvang of verdediging van regsgedinge namens die maatskappy, en toesig oor die litigasieproses. Neem asseblief kennis dat indien jy nie binne twee weke na aansoek 'n antwoord ontvang nie, jy kan aanneem dat jou aansoek onsuksesvol was.


Job Function:

Requirements

Regsadviseur
Company:

Headhunters


Quality Manager

We are currently looking for a Quality Manager. This is a 4 month contract based in Saldanha. Minimum requirements: BTech Quality Management 5 years in simil...


From - South Africa

Published a month ago

Quality Engineers Welding (Kariega) Market Related

These jobs were popular with other job seekersOur client in the automotive manufacturing industry, is looking for Quality Engineers - Welding for their plant...


From Kempston Recruitment - South Africa

Published a month ago

Quality Manager – Fm1689

Kirkwood Area – Eastern Cape: Our client is looking for a Quality Manager to join the team.Only candidates with the relevant experience will be considered.MI...


From Farm Manager Sa - South Africa

Published a month ago

Informatie Adviseur

In deze dynamische rol ben jij dé expert voor gespecialiseerde ondersteuning en advies op het gebied van de organisatie brede informatievoorziening. Je ontra...


From Veiligheidsregioaa - South Africa

Published 23 days ago

Built at: 2024-06-16T08:25:01.833Z