Sitrus Plaas Bestuurder

Sitrus Plaas Bestuurder
Company:

(Confidential)


Sitrus Plaas Bestuurder

Details of the offer

Description
Stuur asseblief jou CV aan **********
Posbeskrywing:
Hantering en
bestuur van arbeid asook vervoer indien nodig.
Hantering van
snoei, vrug-uitdun, siekte en plaagbeheer spuite asook holistiese bestuur van
peste en plae.
Aangesien die eenheid tans 20 ha beslaan, word daar verwag dat
die bestuurder daagliks in boorde moet wees om bv. nodige onderhoud snoei self
te doen en wanneer nodig, addisionele arbeid in te kry.
Besproeiing
en bemesting bestuur via Netafim se NMC Netajet stelsel
Moet
bestellings en algemene kommunikasie vir bemesting doeleindes hanteer
Moet
bestellings en algemene kommunikasie vir plaagbeheer doeleindes hanteer
Kandidaat
moet peste en plae weekliks moniteer.
Oes van
vrugte: Arbeid rakende pluk van vrugte,
Logistiek rondom vrugte lewering, trokke laai en aflaai,
Forklift soos nodig op die plaas.
Algemene
sitrus praktyke vir volhoubare boerdery eenheid.
Rekenaar
vaardig:

Moet
besproeiing/bemesting stelsel per rekenaar kan bestuur

Verslag
deurstuur twee weekliks per rekenaar van ‘projek vordering’ asook
beplanning vir daarop volgende twee weke

Moet
GlobalGap, Siza en Phytclean ingestel wees en die admin persoon van alle nodige
inligting weekliks verskaf
Die perfekte kandidaat
gaan reeds in diepte kennis hê van sitrus boerdery.

Dit is die kandidaat se eie
verantwoordelikheid om enige vak gebied waarmee hy nie 100% vertroud is nie op
te studeer, raad te vra asook opleiding te versoek soos nodig.
Id Subtitle 729602747


Source: Gumtree_Co


Area:

Requirements

Maternity and obstetrics unit manager

We are seeking to employ an experienced and qualified Midwife and Unit Manager for one of our clients, a Private Hospital based in East London. The incumbent...


From Rpo Services - KwaZulu-Natal

Published a month ago

Als paramedic

We have an exciting opportunity for an experienced and trained Advanced Life Support Medic to oversee the paramedic team in the private sector. The successful...


From Rpo Services - Gauteng

Published a month ago

Senior .net developer

Are you a Senior Developer skilled in .Net Development? Well we have the right job for you! A well-established IT company is seeking a Senior .Net Developer to...


From Tumaini Consulting - Gauteng

Published a month ago

Product manager

Product Manager Location: Media24 house-Cape Town City Centre 24.com is appointing a Product Manager situated at our office in Cape Town, working with various...


From 24.Com - Western Cape

Published a month ago