Senior Restaurant Bestuurder (Knus Karoo Kombuis)

Senior Restaurant Bestuurder (Knus Karoo Kombuis)
Company:

(Confidential)


Senior Restaurant Bestuurder (Knus Karoo Kombuis)

Details of the offer

Description
Knus Karoo Kombuis in die Paarl verlang 'n persoon met 'n positiewe, energieke en entoesiastiese ingesteldheid om by hulle aan te sluit.

Die suksesvolle persoon sal vir die volgende verantwoordelik wees:

die verwelkoming en vriendelike hantering van gaste
koordineering van restaurantaktiwiteite
afsluiting van kasregister
hantering van navrae van klante
interne skakeling met die kombuis
organisering van funksies en verwante byeenkomste
bestuur van personeel
voorraadbeheer
ad hoc administratiewe take

Aansoeke word ingewag van kandidate wat aan die volgende voldoen:
'n kwalifikasie in hotelbestuur of soortgelyke opleiding
ten minste vier jaar toepaslike ondervinding
sterk leiereienskappe
uitstekende menseverhoudinge
uitmuntende taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
goeie rekenaarvaardigheid
die vermoe om akkuraat te werk en vooruit te kan beplan
onafhanklik kan funksioneer
bereidwilligheid om na-ure, geskeduleerde vakansiedae en naweke
ondervinding in kombuis bestuur sal in kandidaat se guns tel

'n Mededingende salaris in ooreenstemming met die graad van voldoening aan bostaande verpligtinge word aangebied.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Rig u CV teen 29 Mei 2020 by e-pos **********

As u binne twee weke na die sluitingsdatum geen terugvoering ontvang nie, aanvaar asseblief dat u aansoek nie geslaag het nie.

Id Subtitle 729616351


Source: Gumtree_Co


Area:

Requirements

Maternity and obstetrics unit manager

We are seeking to employ an experienced and qualified Midwife and Unit Manager for one of our clients, a Private Hospital based in East London. The incumbent...


From Rpo Services - KwaZulu-Natal

Published a month ago

Als paramedic

We have an exciting opportunity for an experienced and trained Advanced Life Support Medic to oversee the paramedic team in the private sector. The successful...


From Rpo Services - Gauteng

Published a month ago

Senior .net developer

Are you a Senior Developer skilled in .Net Development? Well we have the right job for you! A well-established IT company is seeking a Senior .Net Developer to...


From Tumaini Consulting - Gauteng

Published a month ago

Product manager

Product Manager Location: Media24 house-Cape Town City Centre 24.com is appointing a Product Manager situated at our office in Cape Town, working with various...


From 24.Com - Western Cape

Published a month ago