Saica Klerkskap

Saica Klerkskap
Company:

(Confidential)


Saica Klerkskap

Details of the offer

SAICA KLERKSKAP
(South African Institute for Chartered Accountants)

Aanstelling: Permanent
Ligging: Verskreie poste by Rekenmeesters in Pretoria-Oos en Centurion areas
Salaris: Markverwant

Opsoek na studente wat einde 2019 BCom Rekeningkunde graad voltooi met CA akkreditasie.
STR (CTA) sal ‘n aanbeveling wees.
Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.
Stuur asseblief die volgende inligting met jou aansoek:
Volledige Microsoft Word formaat CV
Volledige akademiee rekords
Matriekertifikaat
Bestuurslisensie (bestuurslisensie noodsaaklik)

Stuur 'n epos na --------Please upload your CV here--------, onderwerp ”SAICA Klerkskap”.
Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, was die aansoek onsuksesvol.

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)
Kontaknommer:-----
Epos:<--------Please upload your CV here--------
Webtuiste: http://www.easternpersonnel.co.za
WhatsApp Groep: https://chat.whatsapp.com/J8kE9DiVJkzEBzGm97dpvi Facebookblad: http://<--------Please upload your CV here--------
(Alle beskikbare poste word gereeld op die Facebookblad opgedateer en een keep per week op die WhatsApp groep)


Source: Executiveplacements


Area:

  • Other Jobs / Other Jobs - Crafts

Requirements