Rekenmeester

Details of the offer

Werksbeskrywing: Ons is n rekenmeestersfirma in Swellendam wat op soek is na n Rekemeester om by ons span aan te sluit.
Verantwoordelikhede: Opstel van Finansiële State Berekening van Inkomstebelasting Bestuur van BTW afdeling Minimum Kwalifikasies: Voltooide SAIPA of SAICA klerkskap Vaardighede: Kennis van SAGE online en Pastel Kennis van Inkomstebelasting Kennis van BTW Goeie leierseienskappe Goed as deel van n span kan funksioneer Uitstekende kliëntediens vaardighede Goeie kommunikasie vaardighede


Nominal Salary: To be agreed

Source: Whatjobs_Ppc

Job Function:

Requirements

Built at: 2025-07-15T20:13:25.385Z