Python, Django En C++ Sagteware-Ontwikkelaar

Python, Django En C++ Sagteware-Ontwikkelaar
Company:

(Confidential)


Python, Django En C++ Sagteware-Ontwikkelaar

Details of the offer

PYTHON, DJANGO en C++ SAGTEWARE-ONTWIKKELAAR Aanstelling: Permanent Ligging: Meyerspark, Pretoria-Oos Salaris: Onderhandelbaar Byvoordele: Voorsorgfonds Kwalifikasie: Verwante Sagteware-ontwikkeling Graad / Diploma ‘n vereiste. Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans – lees, praat en skryf. Ons kliënt is op soek na ingang- tot middelvlak sagteware-ontwikkelaars in Pretoria. Suksesvolle kandidate sal betrokke wees by die ontwikkeling van finansiële sagteware vir inoveerende finansiële dienste deur middel van aanlyn webwerf oplossings. Dinamiese omgewing. Kennis van die volgende gevestigde programmeringsprosedures en tale benodig: • C • Python • Django Aangstelling so gou moontlik. Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur ‘n Microsoft Word-formaat CV na Please upload your CV here , onderwerp ” Sagteware-Ontwikkelaar ”, noem jou salaris verwagting. Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol. OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990) Kontaknommer: Epos: Please upload your CV here Webtuiste: http://www.easternpersonnel.co.za WhatsApp Groep: https://chat.whatsapp.com/J8kE9DiVJkzEBzGm97dpvi Facebookblad: http:// Please upload your CV here ( Alle beskikbare poste word gereeld op die Facebookblad opgedateer en een keep per week op die WhatsApp groep)


Source: Adzuna_Ppc


Area:

  • Other Jobs / Other Jobs - Crafts

Requirements