Junior Saipa Professionele Rekenmeester - Randburg

Junior Saipa Professionele Rekenmeester - Randburg
Company:

(Confidential)


Junior Saipa Professionele Rekenmeester - Randburg

Details of the offer

JUNIOR SAIPA PROFESSIONELE REKENMEESTER - Randburg

Aanstelling: Permanent
Ligging: Randburg
Salaris: R------00 – R------00
Kwalifikasies: Voltooide BCom Rek graad en Voltooide SAIPA Klerkskap

‘n Finansiële firma in Randburg is opsoek na ‘n jong persoon wat onlangs SAIPA Klerkskap voltooi het.
Bestuursinligting
Finansiële verslaggewing
Interne beheer
Belastingsake
Batebestuur

Indien u aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur ‘n Microsoft Word-formaat CV na --------Please upload your CV here-------- Onderwerp: ”JUNIOR PROFESSIONELE REKENMEESTER”, noem jou salaris verwagting.

Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)
Kontaknommer:-----
Epos: <--------Please upload your CV here--------
Webtuiste: http://www.easternpersonnel.co.za
WhatsApp Groep: https://chat.whatsapp.com/J8kE9DiVJkzEBzGm97dpvi Facebookblad: http://<--------Please upload your CV here--------
(Alle beskikbare poste word gereeld op die Facebookblad opgedateer en een keep per week op die WhatsApp groep)


Source: Executiveplacements


Area:

  • Other Jobs / Other Jobs - Crafts

Requirements