Debiteure-/Krediteure-/Verkope Klerk

Debiteure-/Krediteure-/Verkope Klerk
Company:

Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners


Debiteure-/Krediteure-/Verkope Klerk

Details of the offer

Hierdie een stop sentrum wat spesialiseer in verskaffing & monitering van motor bande asook n verskeidenheid van ander dienste in die instandhouding van voertuie soos skokbrekers, remstelsels, batterye asook diens van alle fabrikate, bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in hul administratiewe afdeling vir n dinamiese, energieke persoon:

DEBITEURE-/ KREDITEURE-/ VERKOPE KLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word in gewag van resultaat gedrewe kandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in die volle debiteure-/ krediteure funksie
- Rekenaarvaardigheid in Pastel asook MS Office.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Geldige bestuurslisensie.

Pligte sal insluit:
- Akkurate en tydige prosessering van debiet-, krediet fakture
- Voorberei en byhou van debiteure / krediteure rekonsiliasies en ouderdom analises
- Liassering en opdatering van alle krediteure informasie
- Maandelikse opstel van betalings lyste
- Invordering van debiteure
- Deelneem aan die finansiële maandeinde afsluiting proses; asook ontvang van kliënte, open en afsluiting van werkskaarte, ontvang en balanseer van kleinkas
- Verkoopsklerk take.

Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om naweekdiens te doen.
Daar word n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur u CV met verwysing OQL aan **********


Source: Neuvoo3_Ppc


Area:

Requirements

Php developer

PHP developer Companies on OfferZen are hiring for a PHP developer with experience building high-performing, scalable websites and web applications...


From Offerzen - Gauteng

Published a month ago

Java engineer

Ja va engineer Companies on OfferZen are hiring for a Java engineer with strong technical skills to developing new programs and maintaining existing systems...


From Offerzen - Gauteng

Published a month ago

Data scientist

Let your d ream data scientist job find you Why use OfferZen: Reach over 1000 companies at once Manage your job search from one place Choose who to hide your...


From Offerzen - Gauteng

Published a month ago

Data scientist

D ata Scientist The job hunt doesn t need to be hard work. Let companies apply to you, not the other way around! Why use OfferZen: Reach over 1000 companies at...


From Offerzen - Western Cape

Published a month ago