Admin Assistent

Admin Assistent
Company:

Express Employment Professionals


Admin Assistent

Details of the offer

n Klient in die eiendom en verhuring industrie is op soek na n assistent in die eiendom (deeltitel) afdeling. Administratiewe funksies (Liassering, kommunikasie met kontrakteurs) Opvolg van kwotasies Opvolg van fakure Tik van notules Tik van briewe Aflos by skakelbord soos nodig Netheid van stoorkamer Netheid van deeltitel kantoor Persoon moet bereid wees om rond te ry om rekeninge uit te sorteer en op te los Matriek, Vlot tweetalig (Engels en Afrikaans) Goeie spel en skryfvermoë Wiskundig aangelê moet onder druk kan werk Goeie klientediens vaardighede Woonagtig in Centurion Eie betroubare vervoer


Source: Neuvoo3_Ppc


Area:

  • Other Jobs / Other Jobs - Crafts

Requirements